Offventure cc t/a Oranje Fin , Jameson Ave 4, Door De Kraal, Bellville, 7530 , South Africa
Oranje Fin Opdaterings en Opgraderings
Datum Veranderinge aangebring - SQL Weergawe Opgradering  
20 Mrt 2024 Foute Herstel - Credit Sales se Calc field het nie gewerk nie , dan Pos Credit Sales die transaksies ook nie FinUpg2024c  
8 Mrt 2024 Foute Herstel FinUpg2024b  
7 Mrt 2024 Foute Herstel FinUpg2024a  
Datum Veranderinge aangebring Opgradering Program
15 Aug 2018 'n Dienskontrak is by die program ingebou , vir ondersteuningshulp en instandhouding van die program.
Die dienskontrak sal ondersteuning en opdaterings verleen sonder ekstra fooie.
Daar word nou beplan om Oranje Fin uit te brei dat dit hoog kompeterend teenoor ander pakkette sal bly , en dat nuwe tegnologie ingebou gaan word om tred te hou met nuwe behoeftes van klante.
Oranje Fin sal nou net per dienskontrak verkoop word wat jaarliks hernu moet word.
Die voorkoms van die program is vernuwe met beter aanpasbaarheid vir Windows 10.
Bankstate kan ge-import word, wat dit nie nodig maak om elke transaksie oor in te lees nie.
Tydens bondel invoere, kan sekere velde soos datum, periode, verwysing, ens gekopieer word .
Nuwe velde is ingebring vir VAT no van klante, asook vir 'n Purchase Order no
Die Stelselnaam of jaartal word ook uitgedruk op verslae.
Die beskrywingsveld op die fakture is groter gemaak.
Alle bekende foute is reggestel op die program. 
Bestaande klante word ook uitgenooi om voorstelle vir verbeteringe op die program te maak.
FinUpg2018  
1 Okt 2018 Banke ingebou vir staat imports : Standard Bank, Eerste Nas Bank, Nedbank.
Foute reggestel : Herdruk van fakture, Vorm grootte by grootboek en debiteure opstelling.
FinUpg2018a.exe  
15 Feb 2020 Registrasie fout is herstel FinUpd2020.exe  
06 Mei 2020 Opskrifte van verslae reggestel - QRLabels FinUpd2020a.exe  
20 Jan 2022 Herhaling van vorige lyne reggestel op die Deposito Bondel.
Datum reggestel op die Deposito Bondel
Wanneer IMPORT van bankstate was die periode soms verkeerd wat nou reggestel is.
FinUpd2022.exe  
11 Feb 2022 Herstel Export to Excel Detail Report FinUpd2022a.exe  
16 Feb 2022 Herstel Export to Excel Detail Report - 2de fout FinUpd2022b.exe FinProg2022b
03 Mrt 2023 Registrasie Tydelik verander vir oorgang na Delphi 10 FinUpd2022c  
29 Mei 2023 Registrasie weer TYDELIK verleng vir oorgang na Delphi 10 FInUpd2023
FinUpd2023a
 
18 Sep 2023 Registrasie weer TYDELIK verleng vir oorgang na Delphi 10 FinUpd2023b  
4 Des 2023 Registrasie weer TYDELIK verleng vir oorgang na Delphi 10 FinUpd2023c